Gratis bykomstighede vir jou fotohokkie

Foto-hokkies is baie pret by ‘n troue en veral as jy bykomstighede soos onder het.  Emmarentia van Oh Yay het hierdie oulike gratis foto-hokkie bykomstighede vir jou ontwerp.  Laai jou gratis PDF dokument af en laat druk dit op ‘n karton papier vir jou troue.

LAAI AF: 

NAAM:

E-POS ADRES: