Goue Botaniese oopvou Uitnodiging

Vandag deel ons met jou ‘n Goue Botaniese oopvou Uitnodiging wat die talentvolle Something Gold Designs ontwerp het.  Dit is perfek vir die paartjie wat hou van die buitelewe en natuurskoon.  Plante gaan in 2018 nogsteeds ‘n groot tendens wees en ons sal dit seker nog ‘n hele paar jaar vorentoe sien.  Die uitnodiging vou oop en het die uitnodiging en ‘n padkaart ingesluit.  Dit vou lekker klein op so sal maklik wees om te pos.  As jy opsoek is na iets elegant, simplisties, maar nogsteeds met fyn detail dan is vandag se botaniese geïnspireerde uitnodiging perfek vir jou troue.

Artikel Krediet: