Gratis Selfie-stasie Plakkaat

Almal neem ‘n Selfie en jy sien dit meer en meer by troues, dat gaste selfies saam met mekaar neem.   Maak sommer ‘n foto hoekie vir selfies.   Jy kort net goeie lig van voor en ‘n mooi agtergrond soos ‘n eenvoudige muur of as jy wil sommer maskers en ander bykomstighede wat deel kan wees van die selfies.  Laai jou gratis Selfie-stasie plakkaat nou af vanaf Mooi Troues.  Dankie Soapberry Designs vir die oulike ontwerp.

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES: