Gratis Baie Dankie etiket

Almal wat trou is altyd opsoek na ietsie oulik om om hulle gaste se geskenke te sit as ‘n dankie etiket.  Something Gold Designs het hierdie oulike Baie dankie tags gemaak wat jy vas kan maak aan jou geskenke.  Jy kan hierdie gratis dankie etiket gratis aflaai vanaf Mooi Troues en laat druk op ‘n A4 karton papier en ‘n gaatjie drukker gebruik om ‘n gaatjie te maak vir die lint of tou om deur te gaan.  Die lint se lengte sal afhang van die grootte van die geskenk waaraan jy die tag wil vas maak.

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

Artikel Krediet: