Goud geïnspireerde trou uitnodiging

Die goud geïnspireerde trou uitnodiging is ontwerp deur Something Gold Designs.  Hierdie elegante uitnodiging is simplisties en elegant afgewerk  hemeltaal met goue foelie.  Dit is perfek vir enige tiepe troue en as jy opsoek is na iets meer simplisties, sonder te veel ontwerp elemente, dan is die uitnodiging perfek vir jou.