Simplistiese Waterverf Uitnodiging

Vandag op Mooi Troues deel ons met jou ‘n simplistiese waterverf uitnodiging en spaar die datum kaartjie met jou.  Die talentvolle Oh Yay het die mooi uitnodiging en spaar-die-datum kaartjie ontwerp.  Dit sal perfek werk by enige troue, omdat die sagte grys waterverf kleur ‘n moderne sement gevoel bied wat by amper elke kleurskema sal inpas.  Die ontwerp is minimalisties met slegs teks en die waterverf agtergrond.  Die gebruik van verskillende lettertipes maak die ontwerpe interessant, baie elegant en modern.


Artikel Krediet: