Blommekrans kaartjie inspirasie

Blomme gee altyd ‘n baie elegante en sagte gevoel aan enige ontwerp.  Hierdie spesifieke blomme krans spaar-die-datum kaartjie inspirasie wat Oh Yay vir jou ontwerp het is perfek vir die as jy opsoek is na iets simplisties met bietjie detail.  Die blomme krans is op ‘n vierkantige inligting blok ontwerp, so trek glad nie jou aandag af vanaf die inligting nie, maar gee net ‘n sagter en meer elegante gevoel aan die kaartjie.



Krediet: 

Ontwerp: Oh Yay