Pienk skakerings trou uitnodiging

Vandag op Mooi Troues deel ons ‘n elegante en oulike Pienk skakerings trou uitnodiging wat Oh Yay ontwerp het.  Hierdie uitnodiging is in twee skakerings van pienk ontwerp, wat dit n moderne en ook baie elegante gevoel gee.  Die gebruik van sierskrif, laat die uitnodiging meer luuks lyk en sal perfek in pas by enige troue van ‘n dag tot aand troue.


Artikel Krediet: