Ons gesels met AfroDizzyActs

Daar is soveel verskillende tipe vermaak wat julle by jul troue kan hê om jul gaste te vermaak, sou dit wees terwyl jul weg is om jul fotos te laat neem of gedurende die etes.  Mooi Troues gesels met AfroDizzyActs en moedig ons lesers aan om van hul dienste gebruik te maak.  Kan jy net jouself indink daar is vuur-blasers terwyl jou gaste hul hoofgereg geniet of dansers wat hul vermaak terwyl jul besig is met jul privaat fotosessie?

Wanneer en hoe het AfroDizzyActs begin?


Ons het in 2010 klein begin.  Die direkteur van die maatskappy was ons hoof kunstenaar (sy is ‘n multi-geskoolde sirkus-kunstenaar).  Soos die tyd gegaan het, het die vraag na meer dade gegroei en ook die maatskappy!

Wat is AfroDizzyActs?


AfrodizzyActs is ‘n vermaak-agentskap wat landwyd in Suid-Afrika en in Zimbabwe bedryf word.

Hoekom het jy die naam AfroDizzyActs gekies?


Omdat dit ‘n prettige woordespel is! “Afro – African / Dizzy – Crazy Fun / Acts – Acts! Naughty and Nice!”

Watter soort vermaak bied AfroDizzyActs aan?


Sirkus Dade / Dansers / Vuur Dade/ Spesialiteit Dade / Afrika-Dade / Musikante en meer!

In watter gebiede werk AfroDizzyActs?


Regoor Suid-Afrika en Zimbabwe en ons reis ook buiteland na verskeie ander lande!

Hoe kan Mooi Troues se lesers kontak met AfroDizzyActs?


E-pos is die beste indien moontlik! Maar natuurlik is telefoonoproepe welkom!

E-pos: bookings@afrodizzyacts.co.za
082 087 5748 / 076 402 2826

Deur Mooi Troues se trougids: AfroDizzyActs


Artikel Krediet

  • Fotos verskaf deur AfroDizzyActs