Gratis Sitplek Kaartjies

Sitplek kaartjies is ‘n element wat gebruik word by alle troues en vandag gee ons hierdie pragtige ontwerp gratis aan julle. Hierdie kaartjies kan maklik by ‘n plaastroue gebruik word wanneer growwe tou gebruik word om dit vas te bind, maar sal net so maklik by ‘n formele geleentheid inkorporeer kan word wanneer dit met weelderige materiale tesame gaan. Die kombinasie van die twee tipes skrifte, lyk pragtig saam en is maklik leesbaar sodat almal vinnig hul sitplekke sal kan kry. Hierdie ontwerp is gemaak deur Something Gold Designs.


LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:


Artikel Krediet:

Ontwerp: Something Gold Designs