Trou Fotografie & Grimering promosie

Michelle Kalp Photography en Blush me Studio het saam gespan om ’n trou paket aan te bied wat jou trou fotografie en make-up insluit vir die dag. Daar is ’n totaal van 6 pakette om van te kies en die pakette begin vanaf R10 000. Kontak ons gerus vir die pakette of enige verdere vrae.

Grimering: Vir die Bruid, Ma van die bruid en twee bruidsmeisies (Dit sluit in die proefloop en die vals wimpers in vir die bruid).
Fotografie: 1 Fotograaf, 1 Assistent, 350 Foto’s, 1 x DVD, 9 ure se fotografie op die dag en ’n verlowings sessie.

Terme & voorwaardes geld.