Bosveld geïnspireerde trou uitnodiging

Bosveld geïnspireerde trou uitnodiging, ontwerp deur die talentvolle Selmarie Slot.  Almal wil deesdae in die bosveld trou, omdat dit ‘n wegbreek is as die stad se gejaag.  Hierdie uitnodiging is die perfekte idee vir ‘n lekker informele bosveld troue.  ‘n Koedoe kopbeen versier die uitnodiging en neutrale kleure word gebruik om in te pas by die kleure wat jy vind in die bosveld.

Artikel Krediet:

Ontwerp: Selmarie Slot