Gratis rigting aanwys borde

Gratis rigting aanwys borde vir jou troudag. Hierdie oulike bordjies sal jou gaste help om te weet waar wat gebeur op die dag van jou troue.  Jy kan die “Liefde Oral” bordjie enige plek gebruik en die “Boogie Daar” aanwys na jou venue of dansvloer toe en die “Geloftes Hier” na die seremonie area toe.  Die talentvolle Soapberry het hierdie aanwys bordjies vir jou ontwerp om gratis af te laai vanaf Mooi Troues onder.



LAAI AF:



Krediet: 

Ontwerp: Soapberry