Wen ‘n fotosessie by Günther Schubert

Wen ‘n fotosessie by Günther Schubert.  Jy sal afgeneem word met dieselfde kamera wat vele bekendes afgeneem het, insluitende plaaslike en internasionale bekendes soos Annie Lennox, Daniel Bedingfield, Texas Battle van The Bold and the Beautiful.  Asook van die akteurs van Day’s of Our Lives en plaaslike televisie sterre en programme soos Top Billing, Expresso Morning Show en Afternoon Express.  Dit is nou jou kans om ‘n fotosessie ter waarde van R 7 500 te wen met Günther!  Dit sal ‘n 60 minute fotosessie wees en jy sal al jou foto’s elektronies ontvang.



Baie Geluk Marisca Marais



TERME EN BEPALINGS: 

  • Inskrywings sluit 10 Mei 2017.  Die wenner word 12 Mei 2017 aangekondig op Mooi Troues se Facebook blad.
  • Prys slegs geldig tot-en-met Oktober 2017.
  • Die fotosessie moet plaasvind in die Durbanville of See-Punt omgewing. Addisionele toer kostes geld, indien dit buite daardie areas is.
  • Die fotosessie sluit uit studio foto’s.
  • Die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Aflewering nie ingesluit in die prys nie.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes.  Die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer.  Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en voorwaardes te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.