Wen 2 Nagte by Kaleo in die Koue Bokkeveld

Wen 2 Nagte by Kaleo ter waarde van R 1 800 in een van hulle oulike selfsorg-kothuise en geniet die prentjie mooi uitsigte van die plaaslewe en berge wat die Koue Bokkeveld area bied.  Kaleo is perfek vir ‘n paartjie wat opsoek is na ‘n romantiese wegbreek weg van die stad se gejaag.



Baie Geluk Evette Schlechter



TERME EN BEPALINGS: 

  • Inskrywings sluit 10 Mei 2017 en die wenner word 12 Mei 2017 aangekondig op Mooi Troues se Facebook blad.
  • Vlugte of Vervoer tot by Kaleo nie ingesluit nie.
  • Die prys is ‘n naweek vir 2 in een van Kaleo selfsorg-kothuise ter waarde van R1800.
  • Die prys kan nie verruil word vir kontant nie en/of enige ander produkte of dienste nie.
  • Foto’s in die artikel is slegs vir voorbeeld doeleindes en die prys wat jy sal wen, sal nie noodwendig presies dieselfde lyk nie.
  • Besprekings is noodsaaklik en onderwerp aan beskikbaarheid.
  • Prys kan nie verruil word vir kontant nie.
  • Prys geldig tot 31 Julie 2017 met verwysingsnommer wat aan wenner verskaf sal word.
  • Mooi Troues bemark die kompetisie namens die verskaffer en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige eise, navrae en/of die eis van die prys nie.
  • Enige skendings op poging om enige van die termes en voorwaardes te skend sal lei tot onmiddellike diskwalifikasie van enige oortreder en kan lei tot die herroeping van die prys deur die bemarkers.
  • Indien, vir enige rede, die kompetisie nie in staat is om voort te gaan soos beplan nie, insluitend as gevolg van infeksie deur ‘n rekenaar virus, foute, peuter, ongemagtigde ingryping, bedrog, tegniese onderbrekings of enige ander oorsake buite die beheer van Mooi Troues, wat die administrasie, sekuriteit, regverdigheid van die kompetisie bederf of raak, sal Mooi Troues geregtig wees op hul uitsluitlike diskresie om die kompetisie te kanselleer en dit te hervat van begin af op dieselfde of soortgelyke voorwaardes as hierdie.