Roos & Velyn Uitnodiging

Roos en Velyn uitnodiging ontwerp deur die talentvolle Something Gold Designs.  Velyn is ‘n baie dun deurskynende papier.  Hierdie oulike uitnodiging is definitief een wat jou gaste se aandag sal trek.  Die mooi blom illustrasie op wit karton en die velyn bo oor dit skep ‘n mooi agtergrond vir jou uitnodiging.  Dit lyk nie net mooi nie, maar voel ook lekker sag.  Die informasie word op die Velyn gedruk, sodat die agtergrond deurskyn en dit dan die mooi ontwerp in die agtergrond uitwys.



Artikel Krediet: