Rustieke Uitnodiging

Rustieke uitnodiging ontwerp deur die talentvolle Something Gold. Ons is gaande oor die uitnodiging, die materiaal omhulsel en goiing tou gee ‘n plaas en ook ou wêreldse gevoel aan die moderne rustieke ontwerp.  Dit is perfek vir enige tiepe troue, van die plaas tot die stad, van informeel tot formeel.  Dit het ‘n veelsydige “persoonlikheid” wat by alles sal pas.  Blomme en Groen asook tiksels van Pienk is baie in die mode die jaar, so dit plaas die uitnodiging bo aan die lys. Die skrif is maklik om te lees en Sierskrif is gebruik vir die hoofde van die uitnodiging.  Gaan loer gerus na Something Gold se Mooi Troues profiel, deur hier te klik.



Artikel Krediet: 

Ontwerp: Something Gold