Masala & Goud trou dekor inspirasie

Paar van Mooi Troues se diensverskaffers het bymekaar gekom en die romanties Masala en Goud fotosessie saam gestel.  Die vreeslike talentvolle GDG Photography het die inspirasie vasgevang of kamera sodat ons dit met julle kan deel.  Die inspirerende fotosessie is by The Hertford Hotel gehou; en The Hertford Hotel bied ‘n spierwit doek vir bruidspare om hul dekor te laat plof teen die spierwit agtergrond soos jul kan sien deur die helder blomme van Bliss Floral Creations.  I Do – Creative Concepts het die hele gestileerde fotosessie saamgebind in die mooiste skryfbehoeftes.

Blaai onder deur die fotos en word weg gevat deur inspirasie.



Vertel ons wie het die fotosessie gereël?

Die sessie is gereël deur Nakita Georgiev van GDG Photography.  Wat baie spesiaal aan hierdie sessie was om saam met al die wonderlike verskaffers te kon werk.



Wat was die inspirasie vir die fotosessie?

Die inspirasie agter die skietery was “Masala & Goud”.



Waar was die fotosessie gehou?

Dit gestileerde fotosessie het ons by die gesofistikeerde Hertford Country Hotel gehou.  Rooi lippe & kant het die kollig geneem.  Die inspirasie was spierwit volmaaktheid met ‘n plof van helder kleurige blomme wat wonders doen vir die oog.



Diensverskaffers: