Kobus & Maryna Valentynsdag fotosessie

Op die stadium van die fotosessie was Kobus en Maryna vir Ses maande gekys en het sy vir haar en Kobus se eerste Valentynsdag saam ‘n spesiale fotosessie gereël.  Die fotosessie was amper uit gestel a.g.v mislike weer, maar gelukkig het die liefde die weer se bui verander en kon die fotosessie voortgaan soos beplan.



Hoe het jul ontmoet?

Ons het in 2012 ontmoet deur vriende. Toe ons mekaar vir die eerste keer na meer as 2 jaar daarna gesien het, was daar net ‘n vonk…



Diensverskaffer: