Waterverf Pieontjie Uitnodiging

Donker Pienk Waterverf Pieontjies op wit metaal glans papier.  Selmarie Slot het hierdie elegante en sagte trou uitnodiging vir jou ontwerp as inspirasie. Die blink papier verleen aan die uitnodiging ‘n duursame en elegante gevoel. Dit word gepos in ‘n Bruin koevert met ‘n bandjie om dien as naamkaartjie vir die gaste.



Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: Selmarie Slot