Gratis Tafelnommers vir jou troue

Ons deel vandag die oulikste tafelnommer ontwerpe met jou wat Something Gold ontwerp het.  Hierdie is ‘n eenvoudige en elegante ontwerp wat by enige troue of tema sal inpas.  Dit is maklik om self op ‘n A4-papier te laat druk op enige kleur papier waarvan jy hou.  Hierdie spesifieke tabelnommers is gedruk op ‘n karton papier wat ook sal inpas by enige kleurskema waaraan jy kan dink.


 laaiaf laaiaf