Wen ‘n aanlyn uitnodiging webtuiste

Aanlyn Uitnodiging in die vorm van jou eie webtuiste is die nuwe Roos-Goud van troues.  Soapberry ontwerp die mooiste aanlyn Uitnodiging vir jou troue en ons gee een gelukkige paartjie die kans om hulle eie aanlyn Uitnodiging Webtuiste te wen.

‘n Alles-in-een Uitnodiging vir alle gaste om na te verwys tot en met jou troudag. Vanaf verblyf tot aanwysings wat alles toeganklik is van jou foon of tablet.  Dit is nie net ‘n moderne gier nie, maar ‘n koste-effektiewe manier om ‘n impak rakende die gevoel van jou troue te maak.  Hierdeur kan jou gaste julle as ‘n bruidspaar leer ken, deur ‘n pragtige ontmoeting-storie te skryf of selfs hoe julle verloof geraak het.  Die moontlikhede is oneindig met die hoeveelheid inhoud wat jy kan gebruik. Soapberry streef daarna om die bruids paar se liefdes verhaal vas te vang in die vorm van ‘n webtuiste.

WENNER

Andriëtte Potgieter


TERMES EN BEPALINGS:


  • Slegs een inskrywing per leser sal in rekening geneem word.
  • Volg die stappe in jou bevestig e-pos wat jy sal ontvang.
  • Die kompetisie sluit 30 Januarie 2017 om 11 vm.
  • Die wenner sal aangekondig word op ons Webtuiste op 31 Januarie 2017, maak seker jy hou ons Webtuiste dop.
  • Hierdie prys kan nie verruil word vir geld or enige ander produkte of dienste nie.
  • Jy moet professionele verlowing foto’s hê wat gebruik kan word vir jou Webtuiste.
  • Mooi Troues het die reg om die kompetisie te stop enige tyd.
  • Die kompetisie word namens Soapberry gedeel.  Mooi Troues kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese en of foute nie.