Prettige Pers Uitnodiging


Ons deel vandag ‘n oulike pers prettige uitnodiging met jou wat Soapberry ontwerp het.  Hierdie stel is vir die eksentrieke paartjie wat daarvan hou om anders te wees.  Alhoewel dit baie prettig is, het die nogsteeds elegante elemente soos die lint en die skrif wat gebruik was op die uitnodiging self.



Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Soapberry