Goud en Swart Skryfbehoeftes


Ons deel vandag ‘n baie elegante en moderne skryfbehoefte-stel met jou op Mooi Troues.  Die talentvolle span van Silk & Twine het hierdie oulike stel ontwerp.  Dit gee ‘n kunswerk gevoel met die swart en titsels goue strepe agter op die uitnodiging.  ‘n Kontras van die agterkant is die elegante, baie minimalistiese en elegante ontwerp wat perfek pas by ‘n elegante aand troue.



Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: Silk & Twine