Pieter & Marike se besonderse troue by Florence

Op Florence Gaste Plaas sweer die baie aantreklike paartjie Pieter en Marike eg aanmekaar voor hul familie en vriende in Florence Gaste Plaas se bos kerk.  Nico en Ané se dogter en hul buurman wou graag in die bos trou en met behulp van hul buurman het die twee troues toe in die bos gebeur en dit was die begin van vele besonderse Mooi Troues in die bos kerk.  Soos ons in die fotos onder kan sien is Florence Gaste plaas ‘n Oase op die hoëveld en is ‘n plek waar sprokie troues gebeur.  Die besonderse mooi troue van Pieter en Marike het ons na ons asems laat snak en ons is trots Florence Gaste Plaas as ‘n Mooi Troues diensverskaffer te hê en is opgewonde om die troue met julle te kan deel.  Marike het asems weg geslaan met haar buite-die-wêreld rok van De la vida bridal wat by Timeless Bridal Couture te koop is.  Ons hou ook baie van die strooimeisies wat verskillende kleur rokke aangehad het en die komplimenteer Marike se trouskoene perfek.

Blaai asb dier die fotos onder en verloor julsef in die fotos.


Yolandi du Plessis PhotographyYolandi du Plessis PhotographyYolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ek het my oog op hom al vir ‘n ruk gehad.  Hy was vriende met my vriende van Universiteit.  Ek het nooit gedink ek sou sy oog vang nie.   Ek het hom een aand raak geloop en hom vir die eerste keer in persoon ontmoet.  Hy het my asem weg geslaan ek was so skaam en kon nie eers met hom praat nie.   Gelukkig het ek die moed gekry en vir hom ‘n sms gestuur.  Ek het hom vertel hy is die mooiste mens wat ek nog ooit gesien het en ek dink ek het toe sy voete onder hom uitgeslaan.  Van daardie dag af het hy my hart gesteel, maak hy my knieë lam en slaan my asem weg elke keer as hy na my kyk. Hier is ons twee nou vier en half jaar later as Mnr & Mev.  Jooste!


Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography


Hoe het julle verloof geraak?

Dit was die grootse verassing ooit.  Ons was in Mosambiek vir die Desember vakansie saam met ons naaste vriende.  Hy het gereel dat almal na nuwe jaars aand na ‘n plek gaan met die naam 360.    360 Restaurant was die mees mooiste plek met ‘n dek en swembad wat uitgekyk het op berge, bome, see en die perfekte sonsondergang.  Hy het my geblinddoek en ek was eers so bang want ek het gedink ons gaan dalk “sky dive”.  Hy het gereel dat al 40 ons gaste spierwit aantrek.  Tewyl almal na my staar en ek nie kon ophou kyk na die pragtige gedekte tafels met kerse en shampanje, het hy op sy knieë gegaan en die groot vraag gevra.  Ek het uit gebars in trane en glimlagte.  Daarna het almal van ons saam gekuier ek sal nooit daardie perfekte oomblik in my lewe vergeet nie.


Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography pieter-en-maryke-67 Yolandi du Plessis Photography


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

 

Een jaar en 1 maand.


Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Bly verlief, wees mekaar se beste vriende, gaan saam op avonture, ondersteun mekaar en repekteer mekaar.


Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography pieter-en-maryke-24 Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography Yolandi du Plessis Photography


Diensverskaffers: