Boergondiëse Bloeisel Uitnodigings

wedding-stationery_0001


Ons is baie opgewonde om Something Gold se eerste stel skryfbehoeftes as bydraer op Mooi Troues met jou te deel.  Something Gold is ‘n skryfbehoefte ontwerper gebaseer in Bloemfontein, maar ontwerp goed vir kliënte regoor Suid-Afrika. Hierdie Boergondiëse Bloeisel uitnodiging is perfek vir die paartjie wat opsoek is na iets sag, kreatief en elegant.  Saam met die uitnodiging is ook ‘n kaartjie met oulike akkommodasie in die area indien jou gaste sal wil oornag.  Dit is ‘n oulike element op by te voeg saam met jou uitnodigings.


wedding-stationery_0002 wedding-stationery_0003 wedding-stationery_0004


Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Something Gold