Charl & Suré se verlowing

Ons by Mooi Troues is absoluut mal oor die agtergronde van Charl en Suré se verlowing fotosessie.  Die kontras van die groen woud teen die verlate gebou maak die verlowing fotosessie baie interessant en dit is nie matig nie.  Ons deel die verlowing fotosessie met julle vir inspirasie.  Onthou mens kan nooit te veel fotos hê nie so gryp jou liefie en gaan doen ‘n fotosessie.


esmarie-en-danie_0046 esmarie-en-danie_0047 esmarie-en-danie_0048


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het in 2008 in Stilbaai op oujaarsaand ontmoet.  Ons het die hele aand saam gekuier en reeds na die eerste ontmoeting het Charl gesê dat hy met my gaan trou.  Ons eerste afspraak vroeg in 2009 het egter nie verloop soos beplan nie en het ons besluit om eerder net vriende te wees.  Drie jaar later het my oë oop gegaan en het ek die man van my drome in my beste vriend gekry.


esmarie-en-danie_0049 esmarie-en-danie_0050 esmarie-en-danie_0051 esmarie-en-danie_0052 esmarie-en-danie_0053 esmarie-en-danie_0054 esmarie-en-danie_0055 esmarie-en-danie_0056 esmarie-en-danie_0058 esmarie-en-danie_0059 esmarie-en-danie_0060 esmarie-en-danie_0061 esmarie-en-danie_0062 esmarie-en-danie_0063 esmarie-en-danie_0064 esmarie-en-danie_0065 esmarie-en-danie_0066 esmarie-en-danie_0067 esmarie-en-danie_0068 esmarie-en-danie_0069 esmarie-en-danie_0070 esmarie-en-danie_0071 esmarie-en-danie_0072


Hoe het julle verloof geraak?

Charl het my gevat na hul familieplaas, om die naweek daar te spandeer.  Ek was onder die indruk dat ons die kameelperd-kalfies gaan soek, min wetend dat hy reeds alles voorberei het vir die groot vraag.  Hy het my gevat om die sonsondergang te kyk, ‘n bottel wyn oopgemaak, ‘n bordjie eetgoed uitgepak en voor sy moed hom kon begewe die ring uit sy sak uit gehaal.  Ek het natuurlik tussen die trane deur ja gesê.


esmarie-en-danie_0073 esmarie-en-danie_0074 esmarie-en-danie_0075 esmarie-en-danie_0076 esmarie-en-danie_0077 esmarie-en-danie_0078 esmarie-en-danie_0079 esmarie-en-danie_0080 esmarie-en-danie_0081 esmarie-en-danie_0082 esmarie-en-danie_0083 esmarie-en-danie_0084 esmarie-en-danie_0085 esmarie-en-danie_0086 esmarie-en-danie_0087 esmarie-en-danie_0088 esmarie-en-danie_0089 esmarie-en-danie_0090 esmarie-en-danie_0091 esmarie-en-danie_0092 esmarie-en-danie_0093 esmarie-en-danie_0094 esmarie-en-danie_0095 esmarie-en-danie_0096 esmarie-en-danie_0097


Wanneer beplan julle om te trou?

 

Ons het 17 September 2016 by The Silver Sixpence naby Dullstroom getrou.


esmarie-en-danie_0098 esmarie-en-danie_0099 esmarie-en-danie_0100 esmarie-en-danie_0101 esmarie-en-danie_0102 esmarie-en-danie_0103 esmarie-en-danie_0104 esmarie-en-danie_0105 esmarie-en-danie_0106


Diensverskaffers:

Fotograaf: Carla Diener