Aardse Blom Skryfbehoeftes

ohyay_0001


Die skryfbehoefte stel is perfek vir die paartjie wat graag ‘n aardse tema troue wil hê en die blomme voeg ‘n tikke vrolikheid by.  Dis ‘n goeie balans en gee jou gaste ‘n voorsmakie van jul troue tema.  Dankie Emmarentia van Oh Yay Skryfbehoeftes vir die mooi stel.


ohyay_0002 ohyay_0003 ohyay_0004 ohyay_0005 ohyay_0006 ohyay_0007 ohyay_0008 ohyay_0009 ohyay_0010


Artikel Krediet:

Fotos verskaf deur Emerentia van Oh Yay Skryfbehoeftes