Gebrande Oranje en Ligblou skryfbehoeftes

Ons deel vandag die mooi Gebrande Oranje en Ligblou skryfbehoefte inspirasie met jou wat ons vriende van Selmarie Slot Creative vir jou ontwerp het.  Hierdie mooi pastel skryfbehoefte-stel gee ‘n baie elegante gevoel, veral met die mooi skrif wat gebruik was. Die vere ontwerp gee ‘n oulike plaas gevoel en saam werk die twee net perfek.  Hierdie skryfbehoefte-stel kan by enige tiepe troues pas of dit informeel tot formeel is.


MoooiStationery_0002 MoooiStationery_0003 MoooiStationery_0004


Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Selmarie Slot Creative