Le Creuset se Trou Register

Le Creuset_0001


‘n Tydlose troue verg ewe tydlose kookware vir jou eerste huis saam as ‘n getroude paartjies. Le Creuset neem natuurlik ereplek in die kombuis; en verskaf ‘n leeftyd van kook herinneringe gevul met liefde, lag en geluk in ‘n getroude paartjie se huis. Le Creuset se  geskenk register is ‘n gratis diens wat hulle bied aan toekomstige getroude paartjies wat opsoek is na ‘n geskenk register wat hulle van kwaliteit produkte sal verskaf vir hulle kombuis.

Le Creuset, net soos Mooi Troues glo aan  iets wat ons produk en diens uniek maak. Le Creuset bied ‘n gratis beginpakket aan toekomstige bruidspaartjies wat ‘n geskenk register registreer. Dit sluit in ‘n voo- en na-trou skryfbehoeftes, resepte, ‘n produk lys en geskenkbewys; alles mooi verpak in ‘n kompakte presentastie leer. Hierdie klein deurdagte geskenk wys jou hoe baie  Le Creuset sy kliënte waardeer Wanneer paartjies gereed is om hulle geskenke te ontvang sal Le Creuset dit versigtig verpak en gratis aflewer na enige adres van jou keuse op ‘n datum wat jou pas. Dit is baie gemaklik

Jy sal ook ‘n lys ontvang wat jou wys wie wat gekoop het, sodat dit makliker is om jou dankie se kaartjies uit te stuur aan jou gaste wat geskenke gekoop het vanaf jou geskenk register.

 


Le Creuset_0002 Le Creuset_0003 Le Creuset_0004 Le Creuset_0005 Le Creuset_0006


Klik hier om te registreer vir jou geskenk register.


Le Creuset_0007


ADVERTENSIE


Artikel Krediet:

Foto’s en feite verskaf deur Le Creuset