Hout Illustrasie Skryfbehoeftes

Skryfbehoeftes_0001


Ons is mal oor die hout skryfbehoeftes wat Soapberry  vir ons ontwerp het.  Die ontwerp is eenvoudig, met baie klein detail soos die bokkies en takkie illustrasies. Die skrif is lekker groot en maklik leesbaar. Hierdie stel het ‘n eko-vriendelike gevoel met baie moderne ontwerp elemente. Die skryfbehoeftes stel is perfek vir die moderne paartjie wat ‘n plaas troue wil .


Skryfbehoeftes_0002 Skryfbehoeftes_0003 Skryfbehoeftes_0004 Skryfbehoeftes_0005


Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Soapberry