Gratis “Laat die liefde groei” kaartjies

aTrou Skryfbehoeftes_0007


Ons verwelkom Silk & Twine as een van ons nuwe skryfbehoefte bydraers. Silk & Twine het die oulikste gratis drukbare kaartjies vir jou ontwerp wat jy kan aflaai en druk in die gerieflikheid van jou eie huis. Hierdie oulike hang kaartjies kan jy om jou gaste se geskenkies bind. Ons idee is dat jy dit vasbind aan ‘n oulike klein potplant wat jy dan vir elke gas kan gee as ‘n geskenk. As jy opsoek is na oulike potplante vir geskenke, klik hier om na die Vetplant te kyk.


Trou Skryfbehoeftes_0008 Trou Skryfbehoeftes_0009a Trou Skryfbehoeftes_0010


Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Silk & Twine