Benjamin & Leticia se verlowing

Die mooi paartjie Benjamin en Leticia het hul verlowing fotosessie laat neem met die mooi natuur in die agtergrond.  Die toneel skep ‘n gevoel vir die liefde tussen die twee.  Hul storie van ontmoeting is ook oulik.

Benjamin & Leticia_0001Benjamin & Leticia_0002 Benjamin & Leticia_0003 Benjamin & Leticia_0004


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

So om en by 5 jaar terug het ek en ‘n vriendin besluit om uit te gaan.  Daai tyd was Hatfield nog toegangbaar.  Ons was in Dropzone en toe nader Benjamin my.  Ek was nie op die uitkyk vir ‘n oukie nie, veral nie in ‘n dansplek soos Dropzone nie. Met die in gedagte het ek vir hom ‘n valse naam gegee “Maria”.

Net toe sien my vriendin date k met hom gesels, kom sy na ons toe om te vra hoe ken ons mekaar, en Benjamin noem da thy nou net vir “Maria” ontmoet het.  Waarop my vriendin se antwoord was “Haar naam is nie Maria nie, haar naam is Leticia”

En daar het alles begin…


Benjamin & Leticia_0005 Benjamin & Leticia_0006 Benjamin & Leticia_0007 Benjamin & Leticia_0008 Benjamin & Leticia_0009


Hoe het julle verloof geraak?

Die einste vriendin het  28 Maart 2015 getrou in Tzaneen, so toe het ek en Benjamin ‘n naweek daarvan gemaak.  Ek kom van daardie omgewing af so ek wou hom bietjie die wildtuin en so wys.

Hy het daarop aangedring om vir ons ‘n dagreis in die wildtuin te reël.  Hy het ‘n hele piekniek en alles gereël gehad, maar tot sy teleurstelling het hulle die bespreking verkeerd gehad.

Ons was toe na die dagreis terug Tzaneen toe om reg te maak vir my vriendin se troue.

Toe ek besig was om badwater in te tap, klop hy aan die deur, ek kom uit en daar gaan hy op sy knieg. Toe Is dit net trane, ek het hom nie eers kans gegee om ‘n word te sê nie.


Benjamin & Leticia_0010 Benjamin & Leticia_0011 Benjamin & Leticia_0012 Benjamin & Leticia_0013 Benjamin & Leticia_0014 Benjamin & Leticia_0015 Benjamin & Leticia_0016 Benjamin & Leticia_0017


Wanneer beplan julle om te trou?

Ons beplan om 2 Desember 2016 te trou.


Benjamin & Leticia_0018 Benjamin & Leticia_0019 Benjamin & Leticia_0020 Benjamin & Leticia_0021 Benjamin & Leticia_0022 Benjamin & Leticia_0023 Benjamin & Leticia_0024 Benjamin & Leticia_0025 Benjamin & Leticia_0026 Benjamin & Leticia_0027


Diensverskaffer