Andre & Charmayne se selfdoen troue


Andre & Charmayne_0001


‘n Vakansie romanse op Hartenbos wat heeltemal anders verloop het en paar jaar later ‘n warm lugballon rit het gelei na die dag wat Andre en Charmayne die knoop deur gehak op ‘n perfekte Somer dag.

Ons by Mooi Troues hou baie van die paartjie se onthaal dekor wat hulle self en met die hulp van vriende en familie gedoen het.  Vloot Blou en Wit is die mooi kleur kombinasie van die troue en die strooi meisies en jonkers dra wit en blou uitrustings. Strepe op die tafel doeke herhaal die kleurskema in die dekor wat ‘n goeie kontras is van die onthaal saal met ‘n sink dak en hout balke waar daar elegante kandelare bo-oor die tafels hang.


Andre en Charmayne_0001 Andre en Charmayne_0002 Andre en Charmayne_0003 Andre en Charmayne_0004 Andre en Charmayne_0005 Andre en Charmayne_0006 Andre en Charmayne_0007 Andre en Charmayne_0012 Andre en Charmayne_0011 Andre en Charmayne_0010 Andre en Charmayne_0009 Andre en Charmayne_0008Andre en Charmayne_0013 Andre en Charmayne_0014 Andre en Charmayne_0015


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons was albei in Hartenbos gewees vir vakansie in 2007.  Ek was opsoek na ‘n vakansie romanse. Andre en sy vriende het saam gekuier op die strand en ek het hom daar ontmoet deur ‘n vriendin.  Goed het ek gedink hier is my vakansie romanse geleentheid, maar dit het heeltemal anders uitgedraai, nadat Andre na dag drie seker was hy het sy ander helfte ontmoet.


Andre en Charmayne_0016 Andre en Charmayne_0017 Andre en Charmayne_0018 Andre en Charmayne_0019 Andre en Charmayne_0020 Andre en Charmayne_0021


Hoe het julle verloof geraak?

Ons het verloof geraak Junie 2014 vroeg oggend, met sonsopkoms gedurende ‘n warm lugballon rit.


Andre en Charmayne_0022Andre en Charmayne_0023 Andre en Charmayne_0024 Andre en Charmayne_0025 Andre en Charmayne_0026 Andre en Charmayne_0027 Andre en Charmayne_0028 Andre en Charmayne_0029 Andre en Charmayne_0030 Andre en Charmayne_0031 Andre en Charmayne_0032Andre en Charmayne_0033 Andre en Charmayne_0034 Andre en Charmayne_0035 Andre en Charmayne_0036 Andre en Charmayne_0037 Andre en Charmayne_0038


Hoe lank was ons saam voordat jul getrou het?

Nadat ons ontmoet het in 2007, was ons net eers vriende vir ‘n tydperk (aangesien ek nog op skool was).  Vanaf 2009 is ons “saam”. 2014 verloof en in Oktober 2015 UITEINDELIK GETROUD.


Andre en Charmayne_0039 Andre en Charmayne_0040 Andre en Charmayne_0041 Andre en Charmayne_0042 Andre en Charmayne_0043 Andre en Charmayne_0044 Andre en Charmayne_0045 Andre en Charmayne_0046 Andre en Charmayne_0047


Advies vir ander paartjies:

Eerstens is dit onnodig om so lank te wag om te trou, as julle albei seker is dat julle gaan trou. Niks is onmoontlik as dit kom by troue reël nie. Laastens kan ‘n troue baie vinniger beplan word as wat jy dink, solank jy presies weet hoe die uitkoms moet wees. Dit is makliker om iets te kry as jy weet wat jy wil hê.


Andre en Charmayne_0049 Andre en Charmayne_0050 Andre en Charmayne_0051 Andre en Charmayne_0052 Andre en Charmayne_0053 Andre en Charmayne_0054 Andre en Charmayne_0055 Andre en Charmayne_0056 Andre en Charmayne_0057 Andre en Charmayne_0058 Andre en Charmayne_0059 Andre en Charmayne_0060 Andre en Charmayne_0061 Andre en Charmayne_0062Andre en Charmayne_0063 Andre en Charmayne_0064 Andre en Charmayne_0065 Andre en Charmayne_0066 Andre en Charmayne_0067


Diensverskaffers:

Fotograaf: Marne van Dyk | Blomme: Charmayne Tempel (ma) | Decor: Bruid & familie
Rok: MoiNoi Designs by Charmayne Tempel (ma) | Grimering: Making Faces by Gerda du Plessis
Hare: Follicle Hair Atelier (bruid) en Daleen Ilsley (bruidsmeisies) | Koek/ Nagereg tafel: Sally Baker
Musiek: Kevin Baker | Skryfbehoeftes: BougainvillaSummer by Lucia Tempel | Prokureurs: McRoberts
Venue: The Stone Cellar | Vermaak: Clique | Videograaf: Lynx Photography by Lyne Davel