Kry FrozenYo vir jou troue

Forzen Yougurt Cape Town_0001


Ons is baie opgewonde om FrozenYo aan jou bekend te stel. As jy nog nie weet van hierdie oulike gevriesde jogurt waentjie weet nie dan moet jy vinnige spring voor hulle datums op-geboek word.  Die Mooi Troues span is mal oor lekker gevriesde jogurt en die oomblik toe ons die oulike waentjie sien toe weet ons sommer hulle produkte is van ‘n hoë gehalte. Samantha en Nicholas Ahrends is die stigters van FrozenYo,  Kaapstad se eerste geregistreerde gevriesde jogurt kos waentjie.


Forzen Yougurt Cape Town_0002 Forzen Yougurt Cape Town_0003 Forzen Yougurt Cape Town_0004 Forzen Yougurt Cape Town_0005


FrozenYo het ‘n verskeidenheid van 25 verskillende geure en hulle verander gereeld die waentjie se geure gebaseer op die tiepe funksie. Nicholas se gunsteling geur is waterlemoen en haselneut sjokolade. FrozenYo bring ‘n unieke ondervinding aan enige troue, die helder kleure van die waentjie en die verstommende mooi beligting sisteem maak die trokkie uitstaan al is die in die aand. FrozenYo se produkte is ingevoer van Italië en het eksklusiewe regte op die produk, so jy sal seker wees dat niemand anders dit sommer al geproe het nie. FrozenYo was gepubliseer in die top 20 gevriesde jogurt winkels in die wêreld en het eintlik derde plek gekom en ook die enige besigheid wat genoem word in Suid-Afrika as kos waentjie wat genoem was.


Forzen Yougurt Cape Town_0006 Forzen Yougurt Cape Town_0007 Forzen Yougurt Cape Town_0008 Forzen Yougurt Cape Town_0009 Forzen Yougurt Cape Town_0010 Forzen Yougurt Cape Town_0011


Dit is maklik vir FrozenYo om na enige venue in die Wes-Kaap te gaan en ook op versoek na ander dele van Suid-Afrika. Die waentjie het ‘n baie stil ingeboude kragopwekker so al is daar nie krag naby nie kan jou gaste nog steeds ‘n heerlike gevriesdejogurt geniet. Jy kan v boek vir canapé of as ‘n nagereg opsie. Ander ekstra’s wat vir ons uitgestaan het was die opsie om jou bakkies kan persoonlik te maak met die paartjie se naam op, ‘n foto skuifie vertoning met musiek kan deur die waentjie setelevisie gespeel word met ‘n persoonlike liedjie speel lys wat deur die waentjie se klank sisteem gespeel sal word.


Forzen Yougurt Cape Town_0012 Forzen Yougurt Cape Town_0013 Forzen Yougurt Cape Town_0014 Forzen Yougurt Cape Town_0015 Forzen Yougurt Cape Town_0016 Forzen Yougurt Cape Town_0017


Besoek gerus ForzenYo se webtuiste of stuur vir Nick ‘n e-pos deur hier te klik.


Forzen Yougurt Cape Town_0018


Artikel Krediet: 

Artikel: Mooi Troues | Informasie: FrozenYo 
Foto’s: Verskaf deur FrozenYo