Jody & Erika

Toe die mooi blou oog Erika by die kerk paadjie afgestap kom is Jody in trane.  Sy was saam met hom op skool en in matriek het hulle ‘n egter band gevorm. Hulle vriende is teenwoordig toe hy haar by hul gunsteling plekkie na ‘n heerlike ete neem waar hulle gewoonlik gaan roomys gaan.  Daar verdwyn hul vriende skielik en hy verras haar met die groot vraag. Natuurlik stem Erika in om vir altyd met hom te deel.  Op hul troudag straal albei van geluk en laat nie toe dat enige spanning hul mooiste dag bederf nie. Baie dankie aan Aline Photography vir die mooi fotos.


Erika & Jody_0001 Erika & Jody_0002 Erika & Jody_0003 Erika & Jody_0004 Erika & Jody_0005 Erika & Jody_0006 Erika & Jody_0007


Hoe het julle ontmoet?

Ek en Jody was saam in ‘n duel medium skool. Jody in die English klas en ek in die Afrikaanse klas. Ons was al die jare kennise, maar het in matriek ‘n veel sterker band gebou na ons in dieselfde voogklas gesit was.  Ons was van matriek (Gr12) saam vir 8 jaar voor ons getrou het.


Erika & Jody_0008 Erika & Jody_0009 Erika & Jody_0010 Erika & Jody_0011 Erika & Jody_0012 Erika & Jody_0013 Erika & Jody_0014


Hoe het julle verloof geraak?

Jody het met al ons naaste vriende gereel om die aand in potch te gaan eet by een van ons gunsteling plekkies. Na die ete sou ons gaan roomys eet het langs die rivier (my en jody se spesiale plek waar ons telkemale gaan roomys eet het en die natuurskoon aanskou het). Skielik het al ons vriende het weg geraak. Toe ek en Jody by  die rivier kom het hul kersies op die brug geplaas en weg gekruip. Soos altyd het Jody my voete onder my uitgeslaan en met die mooiste woorde my gevra om veraltyd met hom te deel.


Erika & Jody_0015 Erika & Jody_0016 Erika & Jody_0017 Erika & Jody_0018 Erika & Jody_0019 Erika & Jody_0020 Erika & Jody_0021 Erika & Jody_0036 Erika & Jody_0037 Erika & Jody_0038 Erika & Jody_0039 Erika & Jody_0040 Erika & Jody_0041 Erika & Jody_0042 Erika & Jody_0043 Erika & Jody_0044 Erika & Jody_0045 Erika & Jody_0046 Erika & Jody_0047 Erika & Jody_0048 Erika & Jody_0049Erika & Jody_0050


Watter advies kan jul aan ander paartjies gee?

Advies: moet nie dat die klein goedjies wat skeef loop tydens die beplanning jou onderkry nie.  Beleef elke emosie ten volle met die aanloop van die groot dag.  Dit is tog deel van die algehele ervaring van jul troue.

Wees verseker in jul besluite en moet nie dat ander julle probeer om praat nie. Jul het reeds die stap geneem om vir ewig aan mekaar te beloof. Dit is jul sprokie verhaal om te vertel nie iemand ander sin nie.


Erika & Jody_0022 Erika & Jody_0023 Erika & Jody_0024 Erika & Jody_0025 Erika & Jody_0026 Erika & Jody_0027 Erika & Jody_0028 Erika & Jody_0029 Erika & Jody_0030 Erika & Jody_0031 Erika & Jody_0032 Erika & Jody_0033 Erika & Jody_0034 Erika & Jody_0035Erika & Jody_0057 Erika & Jody_0058 Erika & Jody_0059 Erika & Jody_0060 Erika & Jody_0051 Erika & Jody_0052 Erika & Jody_0053 Erika & Jody_0054 Erika & Jody_0055 Erika & Jody_0056


Diensverskaffers: