Goud & Hout skryfbehoefte inspirase

Wooden wedding stationery_0001


Ons deel vandag die mooi Goud en Hout skryfbehoefte stel met jou op Mooi Troues. Die talentvolle Soapberry het die skryfbehoefte stel ontwerp. Die stel bestaan uit ‘n onthou die datum kaart, trou uitnodiging, borsspeld, spyskaart en sleutel houertjie wat saam die volledige en oulike skryfbehoefte stel maak. Ons is mal oor die gebruik van die donker hout en die teks wat direk op die hout gebrand is. Die sierskrif in ‘n refleksiewe Goud, wat ‘n baie elegante gevoel aan die oulike skryfbehoefte stel gee.


Wooden wedding stationery_0002Wooden wedding stationery_0003 Wooden wedding stationery_0004


Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: Soapberry