Clinton & Chanelle se mooi verlowing

Dit was wel nie op Tafelberg soos Chanelle altyd gedroom het om verloof te raak nie, maar Clinton het wel ‘n plan gemaak om haar droom naastenby waar te maak.  By Harties in ‘n kabelkarretjie vra hy die meisie van sy drome om verloof te raak. Sy verskoning is dat sy dan nie kan weg hardloop voordat sy ” Ja” gesê het nie.  Hello Love fotografie, maak seker deur die lens van hul kamera dat die paartjie se mooi verlowings fotos ‘n herinnering bewaar wat hul nog lank in hul toekoms kan waardeer.


Clinton & Chanelle Verlowing_0004Clinton & Chanelle Verlowing_0001 Clinton & Chanelle Verlowing_0002 Clinton & Chanelle Verlowing_0003


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het albei een middag by ‘n vriendin van my se huis gaan fliek kyk en so het ons mekaar daar ontmoet.  Ons het later uitgevind ons bly oorkant die pad van mekaar en so het ons al hoe meer begin kuier.  Nie gedink ons gaan na 9 jaar op trou staan nie…


Clinton & Chanelle Verlowing_0005 Clinton & Chanelle Verlowing_0006 Clinton & Chanelle Verlowing_0007


Hoe het julle verloof geraak?

Ek het altyd gesê ek sal bitter graag op Tafelberg wil verloof raak.  Een oggend het ons opgestaan en hy het gesê ons gaan die dag ‘n bietjie uit.  Ons het via Pretoria om gery na Harties.  Ons het vir die eerste keer met die kabelkarretjies op die berg gegaan.  Sommer ‘n vinnige hamburger ge-eet en bo-op die berg bietjie rond gestap.  Oppad af het hy my in die kabelkarretjie gevra om te trou (want hy was te Senuweeagtig om dit voor mense te doen) EN hy sê ook altyd “so kon jy nie weghardloop nie”, ek moes sit vir die volle 5 minute.  Ons het later die aand Monte Casino toe gegaan en toe ek by die restaurant instap het ons familie daar gesit om die aand saam ons te vier.  ‘n Hele dag vol verrassings!


Clinton & Chanelle Verlowing_0008 Clinton & Chanelle Verlowing_0009 Clinton & Chanelle Verlowing_0010 Clinton & Chanelle Verlowing_0011


Wanneer beplan julle om te trou? 

13 Mei 2016  Ons hou van ‘n “Modern Vintage” styl en Avianto lyk presies soos wat ons altyd voor gesoek het – tipiese Toskane styl.  Ons het gedink die verlowings sessie daar sou sommer baie mooi inpas by alles.


Clinton & Chanelle Verlowing_0012 Clinton & Chanelle Verlowing_0013 Clinton & Chanelle Verlowing_0014 Clinton & Chanelle Verlowing_0015 Clinton & Chanelle Verlowing_0016 Clinton & Chanelle Verlowing_0017 Clinton & Chanelle Verlowing_0018 Clinton & Chanelle Verlowing_0019 Clinton & Chanelle Verlowing_0020 Clinton & Chanelle Verlowing_0021 Clinton & Chanelle Verlowing_0022 Clinton & Chanelle Verlowing_0023 Clinton & Chanelle Verlowing_0024 Clinton & Chanelle Verlowing_0025 Clinton & Chanelle Verlowing_0026 Clinton & Chanelle Verlowing_0027 Clinton & Chanelle Verlowing_0028 Clinton & Chanelle Verlowing_0029 Clinton & Chanelle Verlowing_0030 Clinton & Chanelle Verlowing_0031 Clinton & Chanelle Verlowing_0032 Clinton & Chanelle Verlowing_0033 Clinton & Chanelle Verlowing_0034 Clinton & Chanelle Verlowing_0035 Clinton & Chanelle Verlowing_0036 Clinton & Chanelle Verlowing_0037 Clinton & Chanelle Verlowing_0038 Clinton & Chanelle Verlowing_0039 Clinton & Chanelle Verlowing_0040 Clinton & Chanelle Verlowing_0041 Clinton & Chanelle Verlowing_0042 Clinton & Chanelle Verlowing_0043 Clinton & Chanelle Verlowing_0044 Clinton & Chanelle Verlowing_0045 Clinton & Chanelle Verlowing_0046 Clinton & Chanelle Verlowing_0047 Clinton & Chanelle Verlowing_0048 Clinton & Chanelle Verlowing_0049 Clinton & Chanelle Verlowing_0050


Diensverskaffers.