Bianca & Alex se mooi troue

Dit was op ʼn romantiese naweek in die skone Drakensberge waar Alex sy mooi meisie vra om sy vrou te word.  Bianca lyk sprokiesmooi in ʼn trourok van Bridal Manor toe sy aan die arm van haar pa die kapel binnestap.  Haar mooi glimlag is spesiaal vir haar toekomstige man wat senuweeagtig by die altaar wag. Ons by Mooi Troues wens hulle ʼn huwelikslewe toe wat net so mooi soos hul troudag sal strek, tot in lente van dae.

Gerhard en Marianne fotosessie_0022Gerhard en Marianne fotosessie_0023 Gerhard en Marianne fotosessie_0024 Gerhard en Marianne fotosessie_0025 Gerhard en Marianne fotosessie_0026 Gerhard en Marianne fotosessie_0027 Gerhard en Marianne fotosessie_0028 Gerhard en Marianne fotosessie_0029 Gerhard en Marianne fotosessie_0030 Gerhard en Marianne fotosessie_0031 Gerhard en Marianne fotosessie_0032 Gerhard en Marianne fotosessie_0033 Gerhard en Marianne fotosessie_0034 Gerhard en Marianne fotosessie_0035


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

 Ons het ontmoet by Gold Reef City dertien jaar gelede by ‘n vriendin se verjaarsdag partytjie.


Gerhard en Marianne fotosessie_0036 Gerhard en Marianne fotosessie_0037 Gerhard en Marianne fotosessie_0038 Gerhard en Marianne fotosessie_0039 Gerhard en Marianne fotosessie_0040 Gerhard en Marianne fotosessie_0041


Hoe het julle verloof geraak?

Alex is die romantiese tipe. Hy het my weggeneem vir die naweek na die beeldskone Drakensberge en my verras met ‘n piekniek wat uitgedraai het met Alex op een knie en my gevra het om te trou. Min wetende het hy ‘n fotograaf gehuur het om elke oomblikke van die gebeurtenis vas te vang.


Gerhard en Marianne fotosessie_0042 Gerhard en Marianne fotosessie_0043 Gerhard en Marianne fotosessie_0044 Gerhard en Marianne fotosessie_0045 Gerhard en Marianne fotosessie_0046 Gerhard en Marianne fotosessie_0047 Gerhard en Marianne fotosessie_0048 Gerhard en Marianne fotosessie_0049 Gerhard en Marianne fotosessie_0050 Gerhard en Marianne fotosessie_0051 Gerhard en Marianne fotosessie_0052 Gerhard en Marianne fotosessie_0053 Gerhard en Marianne fotosessie_0054 Gerhard en Marianne fotosessie_0055 Gerhard en Marianne fotosessie_0056 Gerhard en Marianne fotosessie_0057


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons het 5 jaar uitgegaan en was vir die volgende 8 maande daarna verloof.


Gerhard en Marianne fotosessie_0058 Gerhard en Marianne fotosessie_0059 Gerhard en Marianne fotosessie_0060 Gerhard en Marianne fotosessie_0061


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Koester elke dag saam en waardeer mekaar. Luister, eer en respekteer mekaar.


Gerhard en Marianne fotosessie_0062 Gerhard en Marianne fotosessie_0063 Gerhard en Marianne fotosessie_0064 Gerhard en Marianne fotosessie_0065 Gerhard en Marianne fotosessie_0066 Gerhard en Marianne fotosessie_0067 Gerhard en Marianne fotosessie_0068 Gerhard en Marianne fotosessie_0069 Gerhard en Marianne fotosessie_0070 Gerhard en Marianne fotosessie_0071

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ʼn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: