Minimalistiese “z-vou” uitnodiging

SAMSUNG CSC


Oh Yay het ’n Minimalistiese “z-vou” uitnodiging vir jou ontwerp as inspirasie. Hierdie uitnodiging  sal mooi kan gaan met rustiek troues of ’n meer moderne troue wat bietjie hout elemente bevat. Minder is meer is ‘n groot tendens in die trou bedryf en dit is hoekom hierdie skryfbehoeftes perfek sal inpas by enige moderne troue.



Atikel Krediet:

Skryfbehoefte: Oh Yay