Matt & Melissa se verlowing

Matt & Melissa-Mooi troues_0001


As  jy nie ‘n meisie se aandag kan kry nie, gooi haar met ‘n bal.  As dit nog nie werk nie vra haar ma of jy hulle reisgeselskap kan wees op ‘n lang vlug van Duitsland na Suid Afrika. Matt vra die groot vraag weereens met ‘n slim slenter en stories van ‘n vertroulike pakkie wat hy in sy baas se hotelkamer moet gaan aflewer. Dit maak nie saak hoe jy die vrou van jou drome in die hande kry nie.  Solank die liefde wen is geen moeite of slenter te veel om dit reg te kry nie.  Geluk Matt.  Jy verdien die mooie Melissa.  Ons by mooi troues hoop dat julle lewenspad net so vol pret en vreugde sal wees soos in julle  mooi verlowings fotos gesien kan word.


Matt & Melissa-Mooi troues_0002 Matt & Melissa-Mooi troues_0003


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ek en Matt het op 26 Oktober 2004 ontmoet.  Ons het albei Suis Afrika in ‘n karate kompetisie in Duitsland verteenwoordig.  Maat het my aandag probeer kry deur my ‘n paar keer met ‘n bal in ‘n swembad te gooi ‘n paar dae voordat ons mekaar regtig ontmoet het.  Hy het my 2 keer raak gegooi.  Die dag toe ons Duitsland verlaat het my ma wat saam met my gereis het, my vertel van ‘n jongman wat by ons wou aansluit met die terugkeer sodat hy nie alleen hoef te reis nie.  Dit was die heeltyd Matt.


Matt & Melissa-Mooi troues_0004 Matt & Melissa-Mooi troues_0005 Matt & Melissa-Mooi troues_0006 Matt & Melissa-Mooi troues_0007 Matt & Melissa-Mooi troues_0008 Matt & Melissa-Mooi troues_0009 Matt & Melissa-Mooi troues_0010


Hoe het julle verloof geraak?

Matt reis baie na Abhu Dhabi vir werk. Eendag nadat hy teruggekeer het, het hy gesê dat daar ‘n pakkie was wat sy baas moes kry maar dat hy reeds weg is na die Monarch Hotel in Rosebank waar hy sou tuisgaan. Ons sou die pakkie gaan aflewer en sommer ‘n paar drankies saam met hom geniet.

Daar aangekom het ons na sy baas se kamer gegaan. Matt het alleen ingegaan omdat die pakkie baie vertroulik was. Matt het in die kamer gou met sy beste vriend gereël om fotos te neem van die hele “proposal”. Terwyl Matt in Abhu Dhabi was het hy ‘n “scrapbook,” gemaak van al ons herinneringe deur die jare. Hy het daardeur gelees en toe op sy knie gegaan en die groot vraag gevra.


Matt & Melissa-Mooi troues_0011 Matt & Melissa-Mooi troues_0012 Matt & Melissa-Mooi troues_0013 Matt & Melissa-Mooi troues_0014 Matt & Melissa-Mooi troues_0015 Matt & Melissa-Mooi troues_0016


Wanneer beplan julle om te trou?

Ons trou 28 Mei 2016


Matt & Melissa-Mooi troues_0017 Matt & Melissa-Mooi troues_0018 Matt & Melissa-Mooi troues_0019 Matt & Melissa-Mooi troues_0020 Matt & Melissa-Mooi troues_0021 Matt & Melissa-Mooi troues_0022 Matt & Melissa-Mooi troues_0023 Matt & Melissa-Mooi troues_0024 Matt & Melissa-Mooi troues_0025 Matt & Melissa-Mooi troues_0026 Matt & Melissa-Mooi troues_0027 Matt & Melissa-Mooi troues_0028 Matt & Melissa-Mooi troues_0029 Matt & Melissa-Mooi troues_0030 Matt & Melissa-Mooi troues_0031 Matt & Melissa-Mooi troues_0032 Matt & Melissa-Mooi troues_0033 Matt & Melissa-Mooi troues_0034 Matt & Melissa-Mooi troues_0035 Matt & Melissa-Mooi troues_0036 Matt & Melissa-Mooi troues_0037 Matt & Melissa-Mooi troues_0038 Matt & Melissa-Mooi troues_0039 Matt & Melissa-Mooi troues_0040 Matt & Melissa-Mooi troues_0041 Matt & Melissa-Mooi troues_0042 Matt & Melissa-Mooi troues_0043 Matt & Melissa-Mooi troues_0044 Matt & Melissa-Mooi troues_0045 Matt & Melissa-Mooi troues_0046 Matt & Melissa-Mooi troues_0047 Matt & Melissa-Mooi troues_0048 Matt & Melissa-Mooi troues_0049 Matt & Melissa-Mooi troues_0050 Matt & Melissa-Mooi troues_0051 Matt & Melissa-Mooi troues_0052 Matt & Melissa-Mooi troues_0053 Matt & Melissa-Mooi troues_0054 Matt & Melissa-Mooi troues_0055 Matt & Melissa-Mooi troues_0056 Matt & Melissa-Mooi troues_0057 Matt & Melissa-Mooi troues_0058 Matt & Melissa-Mooi troues_0059 Matt & Melissa-Mooi troues_0060 Matt & Melissa-Mooi troues_0061 Matt & Melissa-Mooi troues_0062 Matt & Melissa-Mooi troues_0063 Matt & Melissa-Mooi troues_0064 Matt & Melissa-Mooi troues_0065 Matt & Melissa-Mooi troues_0066 Matt & Melissa-Mooi troues_0067 Matt & Melissa-Mooi troues_0068


Diensverskaffers

Fotograaf: Tavati Photography