Wie is my strooimeisie?

Media 24 image


 

Wie is my Strooimeisie is ‘n opwindende nuwe TV reeks wat vervaardig word vir Media 24 se TV kanaal, Via. Elke halfuur episode volg voornemende bruide wat strooimeisies kies. Ons is op soek na ‘n diverse groep voornemende bruide om in te skryf vir deelname aan die reeks. Lekker pryse is op die spel.


Kriteria vir kandidate:

  • Afrikaans magtig, nie noodwendig jou eerste taal nie
  • Troue moet plaasvind in 2016
  • Moet beskikbaar wees in Kaapstad en omliggende areas vir opnames.

Vir meer inligting om in te skryf, kontak ons op via@okuhle.co.za, gebruik die woord STROOIMEISIE as onderwerp.