Wen ‘n R 5000 Revlon geskenkpak

revlon-20162

Februarie is die maand van liefde en ons is altyd opgewonde om jou ekstra spesiaal te laat voel. Revlon gee vir een gelukkige Mooi Troues leser die kans om ‘n R 5000 geskenkpak te wen. Insgesluit in die geskenkpak is ook die nuwe Revlon Mascara kolleksie, wat in 5 unieke mascara en borsel kombinasies kom om elke vrou se volume, lengte en definisie sal bevredig. Nog ‘n produk wat deel is van die geskenkpak is die nuwe Revlon LOVE IS ON parfuum wat onweerstaanbaar is vir mans en vele meer ander fantastiese produkte sal insluit.  Neem deel aan dié kompetisie deur af te rol na die onderkant van die bladsy.  

Voltooi die onderste maklike inskrywingsvorm onder. Deel jou liefdesverhaal met ons en as jy nie een het nie, vertel ons meer oor jou droom liefdesverhaal. Om jou kans om te wen te verbeter, deel die kompetisie op Facebook en gebruik die #ChooseLove hashtag en tag Mooi Troues se Facebook blad. 

blank

BAIE GELUK MARITZA TERBLANCHE. JY IS DIE WENNE VAN DIE FANTASTIESE PRYS.

blank

revlon_0069blankKOMPETISIE TERME EN BEPALINGS:blank

  1. Jy moet 18 jaar of our wees en moet in Suid-Afrika bly.
  2. Kompetisie begin 9 Februarie 2016 en sluit 13 Februarie 2016 om 11 nm.
  3. Jy moet ons op Facebook volg en die kompetisie deel op Facebook met die hashtag #ChooseLove
  4. Die trekking vind plaas op 14 Februarie 2016 deur Random.org