Geïllustreerde Blom Skryfbehoeftes

SAMSUNG CSC


Emmerentia van Oh Yay het hierdie oulike skryfbehoeftes stel vir jou ontwerp as inspirasie. Hierdie is ’n ander benadering vir die blomme tendens. Om te gaan vir ’n meer geïllustreerde styl in plaas van die waterkleur blomme. Hierdie stel kan pas by ’n minimalistiese moderne troue, of a meer rustiek troue, vir die meer ontspanne bruid. Die illustrasies gee ’n prettige gevoel wat verseker dat die troue se skryfbehoeftes nie te styf en formeel voorkom nie.



Krediet:

Skryfbehoeftes: Oh Yay