Brandon & Nina se troue

In die feestelike atmosfeer van die Rocking the Daisies musiekfees in Robertson, vang die mooie Nina, Brandon se oog. Daar is baie meisies maar dis net vir haar wat hy raaksien. Hy vra haar om sy vrou toe word tydens ‘n besoek aan die idilliese Mosambiek.

5 Jaar later trou hulle in die Boland. In die bruid se hare is kransie van fyn wit blommetjies gevleg en haar mooi trourok se bostuk van geborduurde kant laat haar soos ‘n woud-prinses lyk. Silwer sterretjies en harte op lang-steeltjies geen ‘n romantiese gevoel. Nina se ses bruidsmeisies lyk vroulik in kort sagte pienk rokkies en blomme kransies in hul hare. Tydens die seremonie skuil die gaste onder stylvolle hand-sambrele teen die son.

‘n Emosionele bruidegom, uitgevat in ‘n grys broek en onderbaadjie, moet tydens sy toespraak ‘n sakdoek nader sleep. Mooi is die liefde wat twee mense, ooglopend verlief, op die mooiste dag van hul lewe vir ewig verbind.


Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0002


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het by, Rocking the Daisies, musiekfees ontmoet.


Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0003 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0004


Hoe het julle verloof geraak?

Ons het in Mosambiek verloof geraak.


Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0005 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0007 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0009 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0010


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was 5 jaar saam.


Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0011

Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0012 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0013 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0014 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0015 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0016 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0017


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Geniet jou verlowings voordat julle die troue begin beplan.  As julle wel begin met die troue reëlings begin maak gerus gebruik van webwerwe en doen eers bietjie navorsing.


Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0018 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0019 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0020Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0021 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0022 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0023 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0024 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0025 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0026 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0027 Brandon en Nina se Troue soos op Mooi Troues_0029


Diensverskaffers: