Swart en Wit skryfbehoefte inspirasie

Oh Yay Trou Skryfbehoeftes_0001


Emmerentia van Oh Yay het vir jou die oulikste Wit en Swart skryfbehoefte inspirasie ontwerp   Ons is gaande oor die eenvoudige, tog elegante ontwerp van die skryfbehoefte stel.  Swart en Wit sal altyd klassiek bly en is een van die meeste veiligste kleure om te gebruik vir skryfbehoeftes.  Jou trou kleurskema kan enige kleur wees en dit sal daarby inpas.  Hierdie spesifieke stel is baie minimalisties ontwerp en lê klem op die belangrikste informasie en die teks van die stel.


Oh Yay Trou Skryfbehoeftes_0003Oh Yay Trou Skryfbehoeftes_0002 Oh Yay Trou Skryfbehoeftes_0004


Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: Oh Yay