James & Chanelle se Kaapstad verlowing

James en Chanelle_0001


James en Chanelle het verloof geraak op Clifton strand met die son sak as hulle prentjie mooi agtergrond. Die talentvolle Coba Uys van Coba Photography het die paartjie se mooi verlowing fotosessie afgeneem. Die paartjie se modieuse fotosessie het plaasgevind in die middestad van Kaapstad. Coba is ‘n fantastiese fotograaf wat ons hoogs aanbeveel vir jou verlowing sessie en troue. Klik hier om na Coba se werk te loer.


James en Chanelle_0002 James en Chanelle_0003 James en Chanelle_0004 James en Chanelle_0005 James en Chanelle_0006 James en Chanelle_0007 James en Chanelle_0008


Hoe het julle ontmoet?

Ons het by ‘n sosiale geleentheid ontmoet. Ek het hom eerste raak gesien en later die moed bymekaar geskraap om met hom te gaan gesels. Ons het nommers uitgeruil en eers ‘n maand later het hy die moed bymekaar geskraap om my op ‘n date te vra. Nie lank daarna nie was ons dolverlief!


James en Chanelle_0009James en Chanelle_0010 James en Chanelle_0011 James en Chanelle_0012 James en Chanelle_0013 James en Chanelle_0014 James en Chanelle_0015 James en Chanelle_0016 James en Chanelle_0017 James en Chanelle_0018James en Chanelle_0019 James en Chanelle_0020 James en Chanelle_0022 James en Chanelle_0023 James en Chanelle_0024 James en Chanelle_0021


Diensverskaffers:

Fotograaf:  Coba Uys | Grimering: Evette Schlechter