Gesketste blom skryfbehoefte inspirasie

Hou van iets stylvol en elegant? Dan sal jy mal wees oor die skryfbehoeftes wat Melissa van Pretty in Stains vir ons ontwerp het. Dit is elegante skakerings van grys geskets blomme met die mooiste foiling in Goud as al die hoof opskrifte.  Foiling gaan weereens groot wees in 2016 omdat metaal kleure veral mooi sal lyk as die reg gedoen word met foiling.  Geniet hierdie oulike skryfbehoeftes.


prettyinstains_11012016_mooitroues-4496 prettyinstains_11012016_mooitroues-4508 prettyinstains_11012016_mooitroues-4517


Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: Pretty in Stains