Stiaan & Sunett se selfdoen troue

Stiaan en Sunet se mooi troue_0021Stiaan en Sunet se mooi troue_0001


Daar is so baie elemente in vandag se troue wat ons weet ons lesers absoluut dol oor ies. Dié troue is ‘n doen-dit-self troue gehou op ‘n plaas kompleet met ‘n donkie kar, skape en ‘n fiets in die mengsel.


Stiaan en Sunet se mooi troue_0002 Stiaan en Sunet se mooi troue_0003 Stiaan en Sunet se mooi troue_0004 Stiaan en Sunet se mooi troue_0005 Stiaan en Sunet se mooi troue_0006


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Stiaan: “Ek was vir ‘n paar maande oorsee gewees en in die tyd het Sunett saam met een van my vriende begin bergfietsry. Ons is altwee lief vir sulke dinge en Stellenbosch is ‘n fantastiese plek daarvoor. Toe ek terug kom en die eerste keer weer saam met my vriend gaan fietsry het, was Sunett ook saam. So ons het op ons fietse ontmoet.”


Stiaan en Sunet se mooi troue_0007 Stiaan en Sunet se mooi troue_0008 Stiaan en Sunet se mooi troue_0009 Stiaan en Sunet se mooi troue_0010 Stiaan en Sunet se mooi troue_0011 Stiaan en Sunet se mooi troue_0012


Hoe het julle verloof geraak?

Sunett: “Dit was my en Stiaan se 3 jaar herdenking en hy het my die oggend na `n parkie toe gevat waar hy vir my op sy kitaar gespeel het.  Ons is toe na `n wynplaas toe vir `n baie romantiese middagete.  Daarna het ons ons bergklim sakke gepak en een van Stellenbosch se berge gaan klim. Met sonondergang het Stiaan die kamera op `n klip staan gemaak en ons het `n paar fotos geneem. Toe het hy die kamera, sonder my medewete, gestel om `n video te neem, af op sy kniee gegaan en my die groot vraag gevra.”


Stiaan en Sunet se mooi troue_0013 Stiaan en Sunet se mooi troue_0014 Stiaan en Sunet se mooi troue_0015 Stiaan en Sunet se mooi troue_0016 Stiaan en Sunet se mooi troue_0017 Stiaan en Sunet se mooi troue_0018 Stiaan en Sunet se mooi troue_0019 Stiaan en Sunet se mooi troue_0020 Stiaan en Sunet se mooi troue_0021 Stiaan en Sunet se mooi troue_0022 Stiaan en Sunet se mooi troue_0023 Stiaan en Sunet se mooi troue_0024 Stiaan en Sunet se mooi troue_0025 Stiaan en Sunet se mooi troue_0026


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Stiaan: Wonder ‘n bietjie…en Sunett: “3 jaar en 5 maande”


 

Stiaan en Sunet se mooi troue_0027 Stiaan en Sunet se mooi troue_0028 Stiaan en Sunet se mooi troue_0029 Stiaan en Sunet se mooi troue_0030 Stiaan en Sunet se mooi troue_0031 Stiaan en Sunet se mooi troue_0032 Stiaan en Sunet se mooi troue_0033


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Geniet elke fase van julle verhouding ten volle.  Die verlowing en die troudag gaan so vinnig verby.


 

Stiaan en Sunet se mooi troue_0034 Stiaan en Sunet se mooi troue_0035 Stiaan en Sunet se mooi troue_0036 Stiaan en Sunet se mooi troue_0037


Diensverskaffers:

Fotograaf: Natasja TaljaardVenue, Seremonie,Troukoek en Akkomodasie: De Uijelenes
Hare & Grimering: Anna-Mart StrydomBlomme & tafel dekor: Phillip & Christine van Rensburg
Dekor: Self | Rok: Didi Couture