Jared & Leandre se mooi troue

Ons deel vandag Jared en Leandre se mooi troue met jou. Die paartjie het op die mees romantiese manier ooit verloof geraak, presies soos iets wat jy in ‘n fliek sal sien. Jared het op sy knee gegaan op die Empire State Building met die stads liggies van New York as hulle Uitsig vir Leandre gevra om met hom te trou. Hulle troue was die teenoorgestelde van hulle verlowing en het ‘n strand tema gehad met neutraal en ‘n lekker plattelandse gevoel dekor. Ons weet sommer elke paartjie wat besig is om hulle troue te beplan sal mal wees oor die troue. Geniet die foto’s en lees meer oor die oulike paartjie se ontmoeting en advies onder.


Jared en Leandre se mooi troue_0005Jared en Leandre se mooi troue_0001 Jared en Leandre se mooi troue_0002 Jared en Leandre se mooi troue_0003 Jared en Leandre se mooi troue_0004 Jared en Leandre se mooi troue_0006 Jared en Leandre se mooi troue_0007 Jared en Leandre se mooi troue_0008 Jared en Leandre se mooi troue_0009 Jared en Leandre se mooi troue_0010 Jared en Leandre se mooi troue_0011 Jared en Leandre se mooi troue_0012 Jared en Leandre se mooi troue_0013


Hoe het julle ontmoet?

Ek het in Potchefstroom gestudeer en daar begin skool gee.  Ek het een aand n universiteit vriendin vas geloop en sy vertel my dat haar kêrel in die Rustenburg myne werk.  Sy nooi my saam hulle vir ‘n drankie.  Haar kêrel se “vriend” was ook n Australiër en het ook in die Rustenburg myne gewerk en dit was die aand wat ek en my man ontmoet het.  Soos hulle sê: “love at first sight”.  Gesels en dans kon hierdie Aussie man doen.  Met sy dans passies en snaakse “Aussie slang” het ons paaie nooit weer geskei nie.  Ek het elke naweek in Rustenburg by Jared gaan kuier en ons het ook ‘n lekker Kaap en Kruger Wildtuin vakansie saam gehad.


Jared en Leandre se mooi troue_0014 Jared en Leandre se mooi troue_0015 Jared en Leandre se mooi troue_0016 Jared en Leandre se mooi troue_0017 Jared en Leandre se mooi troue_0018 Jared en Leandre se mooi troue_0019 Jared en Leandre se mooi troue_0020 Jared en Leandre se mooi troue_0021


Vertel ons meer van julle verlowing?

In New York het ons gaan kyk na die stads liggies vanaf die Empire State Building af.  Asemrowend, die hele New York City is net liggies sover as wat die oog kan sien.  Jared gee my ‘n stywe druk en vra toe vir my hoe lief ek hom het?   Ek kyk vreemd na hom en sê; Baie, hoekom?  En dis waar Jared op sy knee gaan en die swart boksie met die ring uit haal, en in n baie benoude stem vra of ek sy vrou sal wees!  Hy was so op sy senuwees die arme man van my. Dit was die beste verassing ooit! Die beste gevoel in die hele wêreld. Alles was perfek verby!


Jared en Leandre se mooi troue_0022 Jared en Leandre se mooi troue_0023 Jared en Leandre se mooi troue_0024 Jared en Leandre se mooi troue_0025 Jared en Leandre se mooi troue_0026 Jared en Leandre se mooi troue_0027 Jared en Leandre se mooi troue_0028 Jared en Leandre se mooi troue_0030 Jared en Leandre se mooi troue_0031 Jared en Leandre se mooi troue_0032 Jared en Leandre se mooi troue_0033 Jared en Leandre se mooi troue_0034


Hoe lank was julle saam voor julle getrou het? 

Ons het verloof geraak die 17 Oktober 2013 en ons troue was 21 Maart 2015.


Jared en Leandre se mooi troue_0036 Jared en Leandre se mooi troue_0037 Jared en Leandre se mooi troue_0038 Jared en Leandre se mooi troue_0039Jared en Leandre se mooi troue_0041Jared en Leandre se mooi troue_0042 Jared en Leandre se mooi troue_0043 Jared en Leandre se mooi troue_0044 Jared en Leandre se mooi troue_0045 Jared en Leandre se mooi troue_0046 Jared en Leandre se mooi troue_0047


Diensverskaffers: